#465 Oefen vir dien en diens
Baie keer laat ons toe dat ons ge-side track word. Ons raak betrokke in stories en vraagstukke wat eintlik net mooi niks uit te waai het met ons saligheid nie.