God se Woord in vandag se woorde

#478 Die skaap of die Herder


Een van my familielede se seuntjie hou nie daarvan as iemand vir hom voorskryf wat hy moet doen nie. Hy antwoord gewoonlik met die woorde: Jy sê nie vir my nie! Baie van ons het dieselfde houding as ons voorgeskryf word. Ons wil ons eie besluite neem en ons eie paaie stap.


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek