#486 Geen antwoord?
Het jy ook al gevoel asof jou gebede teen die plafon vasslaan? Jy bid en jy bid, maar jy ervaar geen deurbraak nie. Dit voel of God net te besig is met ander dinge en soms voel dit selfs of Hy kwaad is oor iets, want hoekom praat Hy nie terug nie?
