God se Woord in vandag se woorde

#505 Vooropkoms sonde doder


Bradley help my met ‘n eenvoudige beeld van sonde: As sondaar kan jy jouself vergelyk met ‘n vark en modder is die sonde. En soos ons weet hou n vark daarvan om in die modder te lê. Dit is die toestand van die sondige natuur.


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek