#506 Versies of Stories?
As jy saans vir jou kinders sou vra: Wil julle ‘n Bybelversie of ‘n Bybelstorie hoor? Wat dink jy sou hulle sê? As jy vir ‘n vriend of vriendin wat in nood is, sou vra: “Wil jy hê ek moet vir jou ‘n Bybelversie gee of ‘n storie vanuit my eie ervaring vertel? Wat dink jy […]
