God se Woord in vandag se woorde

#533 Wat sê ander van God oor jou se werk?


Ons moet ons werk 100% doen. Niemand moet ooit ‘n vinger na ons kant kan wys nie. Ons Christene moet vir die ander mense wys hoe word die werk eintlik gedoen.


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek