#537 ‘n Coke, 2 liter melk, ‘n pie en 2kg koekmeel
Dis Sondagaand en ek het so bietjie spanning oor die klomp werk wat voorle in die week. En soos ons uit kerk kom, besluit ek dit sal lekker wees om n worsie te braai en saam met die gesin om die vuur te kuier.
