God se Woord in vandag se woorde

#544 Wie se agenda?


Wanneer ons soggens opstaan, wag daar gewoonlik reeds ‘n hele paar dagtake op ons. Ons beplan dikwels vooruit en prioritiseer die take van belangrik na onbelangrik. Dis nou nie dat ons take moet uitdink om ons dae vol te kry nie.


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek