#574‘n Ryk gelowige
‘n Gelowige wat ryk is, moet hom daarin verheug dat hy voor God gering is, want die ryke sal vergaan soos ‘n veldblom. Jakobus 1:10 Jesus het in Matteus 6:24 gesê: “Niemand kan vir twee base tegelyk werk nie. Hy sal óf die een minder ag en die ander een hoër, óf vir die een meer […]
