#588 Steek jou trots in jou sak
Galasiërs 6:2 Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus. Ons praat nie graag oor dinge waarmee ons sukkel nie. Veral nie as dit dalk ons beeld na buite kan skade doen nie. En so dra ons elkeen baie swaar aan die een of ander las in ons lewe. […]
