God se Woord in vandag se woorde

#597 Ontmoet jou Bevelvoerder


2Tim2:4 ’n Soldaat se werk is om te doen wat sy bevelvoerder vra. Hy moet hom nie besig hou met allerhande ander dingetjies wat niks met sy werk as soldaat te doen het nie. Ek is eintlik spyt dat daar nie meer twee jaar verpligte weermag is nie.  


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek