God se Woord in vandag se woorde

#614 Die keuse is joune


En Moses sê vir homself: “Ek wil tog ‘n bietjie nader gaan om hierdie wonderlike verskynsel te bekyk. Waarom brand die doringbos dan nie uit nie?” Eksodus 3:1-6 In Moses se jonger dae het hy ‘n Egiptenaar doodgemaak. Dit het veroorsaak dat hy vir 40 jaar van sy eie familie vervreemd geraak het en tevrede moes […]


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek