#616 Is jy beskikbaar?
Lukas 1:38 Maria sê toe: “Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het.” Ons lees in Lukas 1 van ‘n engel se besoek aan Maria. Sy woorde aan haar was: “Ek groet jou, begenadigde! Die Here is by jou.” Die engelse vertalings gebruik woorde soos: “Greetings, O favoured […]
