God se Woord in vandag se woorde

#632 Probeer-en-tref


Wanneer U woord vir mense oopgaan, bring dit lig; dit gee insig aan dié wat nog onervare is. Psalm 119:130 Toe ek die Taize Retreat sentrum in Frankryk besoek het, het ek opnuut bewus geraak van die verskillende maniere waarop mense hulle geloofslewe beleef. Ek het die voorreg gehad om vir ‘n kort rukkie by Christene […]


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek