#651 Geloof in Jesus is oorgenoeg
Die hele Skrif kom direk van God af. Daaruit kan ons so baie leer. 2 Tim 3:13-16 ’n Bouer vriend bel my en vertel my ’n storie van ’n kontrakteur wat oor die jare heen vir hom werk by sy bouprojekte doen.