#664 Hoe is dit moontlik?
Lukas 1:38 Maria sê toe: “Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het.” Wat vir die mens onmoontlik is, is vir God moontlik. Die Woord leer ons immers dat niks vir God onmoontlik is nie.