God se Woord in vandag se woorde

#688 Sukkel jy om die Bybel te verstaan?


“… bid ek dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader aan wie die heerlikheid behoort, deur sy Gees aan julle wysheid gee en Hom so aan julle openbaar dat julle Hom werklik kan ken.” Efesiërs 1:17 Ek hoor gereeld by mense dat hulle sukkel om die Bybel te verstaan. In Dr Jack Deere […]


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek