God se Woord in vandag se woorde

#694 Geskep om te skep


“Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie …” Kolossense 3:23 Is dit vir jou ook so moeilik soos vir my om aan jouself as kreatief te dink? As ek jou sou vra watter een van jou vriendinne is die kreatiefste, kom daar dalk dadelik ‘n […]


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek