God se Woord in vandag se woorde

#728 ‘n Naam vir myself


Genesis 11:4 Toe sê hulle: “Kom ons bou vir ons ‘n stad met ‘n toring waarvan die punt tot in die hemel reik en ons maak so vir ons ‘n naam. Dan sal ons nie oor die hele aarde versprei nie.” Die mens is nie gemaak om op ‘n troon gesit te word nie.


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek