#74 Om te glo
Gewoonlik glo ons dinge omdat ons weet dit is waar, maar dan is daar ook tye wat ons sê ons glo in iets, maar wanneer die pôpô die “fan strike”, word dit waarin ons glo, so bietjie geskud. As ons sê ons glo God is goed en daar gebeur iets slegs met ons, word ons […]
