God se Woord in vandag se woorde

#759 Om skoon te bly


Titus moet die ouer vrouens vra om die jonger gemeentelede te help om wys te wees, maar ook kuis (vers 5). Kuis is ’n woord wat ons nie meer lekker verstaan nie, maar ek vermoed Die Boodskap vertaling slaan die spyker op sy kop: … om hulle nie aan buitehuwelikse verhoudings skuldig te maak nie. Tit […]


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek