#811 Deel van die volk
Titus 2:14 Christus het sy lewe ter wille van ons opgeoffer om ons los te koop uit die mag van die sonde. Nou behoort ons net aan Hom. Ons is sy volk. Syne alleen! Ek was bevoorreg om in ’n kort tydjie in ’n lot verskillende land te wees. Nederland, Frankryk en Australië, maar ook […]
