God se Woord in vandag se woorde

#821 Moenie moeilikheid loop en soek


Titus 3:2 Leer hulle ook om nie van ander mense sleg te praat nie. Hulle moenie moeilikheid soek nie. Ek het ’n vriend daar in Johannesburg. Hy skryf baie vir my. Hy vertel dat sy hart seer is oor sy suster wat oorlede is. Hy is veral hartseer omdat hulle nooit vrede gemaak het nie.


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek