God se Woord in vandag se woorde

#823 Borrelende liefde


Titus 3:2..hulle moet vriendelik en sensitief wees. Hulle moet met deernis teenoor almal optree. Gedurig hoor ’n mens stories van pasgebore babas wat in ’n vullisdrom of een of ander afvoerpyp weggegooi is. Gelukkig kon die meeste van die babatjies gered word. Ek wonder wat gaan deur die moeder se hart as sy so ontslae raak […]


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek