#824 Wat is jou waarde?
Jesaja 43:4 Omdat jy vir My kosbaar is, omdat Ek jou hoog ag en jou liefhet, gee Ek mense in jou plek, volke in ruil vir jou lewe. Ek hoor eendag die storie van ’n jong seun wat na sy pa toe gegaan en gevra het wat die waarde van sy lewe is …
