God se Woord in vandag se woorde

#828 Die ideale lewe


Johannes 10:10 “Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.” As jy die ideale lewe vir jouself kon skep, hoe sal jou lewe lyk? Hoe sal jou liggaam lyk? Wie sal jou vriende wees? Watter impak sal jy in die lewe en in ander mense se lewens maak?


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek