#830 Wat vra liefde van my?
1 Johannes 4:8 “Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde.” Ek weet nie hoe laat dit nou op jou horlosie is terwyl jy na hierdie boodskap luister nie, maar ek wonder of konflik vandag al deel van jou lewe was?
