#845 Jy het groot geërf!
Titus 3:7 Omdat Hy so goed is vir ons, het Hy al ons sondes afgeskryf. Dit tel nie meer teen ons nie. Ons is nou God se erfgename. Ons erfporsie is die ewige lewe. Ons is volspoed onderweg daarheen. Wat my baie keer die hoenders in maak is as kinders baklei oor erfgoed. Hoeveel gesinne […]
