#850 Goeie werke is ’n moet
Matteus 5:16 Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik. Toe ek nog op Laerskool was, het my Ma iets gedoen wat vandag nog ’n effek op my lewe het.
