God se Woord in vandag se woorde

#854 Die saadjie binne jou


Lukas 8:15 “Die deel wat in goeie grond val, dui op die wat die woord met ’n goeie en opregte hart hoor en dit bewaar en deur volharding vrug dra.”  My man kom nou die dag met ’n sleepwa vol mushroom kunsmis by die huis aan. Moenie dink mushroom kunsmis bestaan net uit mushrooms nie. […]


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek