God se Woord in vandag se woorde

#8 Wat soek jy van Jesus?


Johannes die Doper se lewe en bediening het daaruit bestaan om mense van Jesus te vertel en te getuig dat Jesus die Seun van God is. In Johannes 1 word geskryf van twee van Johannes die Doper se volgelinge wat op ’n dag by hom gestaan het toe Jesus daar verbyloop. Johannes sê toe aan […]


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek