#121 Sex, drugs & rock and roll
Ek staan die afgelope tyd stil by Efesiërs 5. Sjoe, maar dit is nie maklike onderwerpe nie. Inteendeel! Ek wil dit eintlik ’n baie woeste opskrif gee: Sex, drugs & rock and roll, Dis baie erg, maar Paulus draai nie doekies om nie en noem ’n graaf ’n graaf.
