God se Woord in vandag se woorde

Argief


God is getrou en voorsien heeltyd

Eksodus 16:11-12 Die Here het weer vir Moses gesê: “Ek het die Israeliete se gekla gehoor. Sê tog vir hulle: ‘Teen vanaand se kant sal julle vleis hê om te eet. Julle sal julle môreoggend versadig eet aan brood. Julle sal dan besef dat Ek, die Here, julle God is wat self vir julle sorg.’” […]

Lees meer

Op die berg word voorsien

Genesis 22: 13-14 Net toe Abraham opkyk, hoor hy ’n geritsel tussen die takke. Dit was ’n ram waarvan die horings in die digte takke vasgehaak het. Hy het nader gestap, die ram geslag en dit as ’n brandoffer op die altaar geoffer. So is die ram toe in Isak se plek geslag. Abraham het die […]

Lees meer

Sluit Aan