Die wil van God maak vry
Op skool het ons ’n heel paar keer die reëls gebreek. Menigte male het ons net na die eerste klas ons fifties gevat en by ’n vriend bordspeletjies gespeel. Sorgeloos het ons gekuier, terwyl ons maters in die klas was. Ek vermoed dis jaloesie wat een van hulle by die onderwyser laat klik het. Die […]
Lees meer
Laaste en finale offer
(Lees Hebreërs 7:1-25, verkieslik in Die Boodskap, om ’n goeie idee te kry van die priesters in die Ou Testament.) Die priesters in die Ou Testament het basies twee funksies gehad. Die eerste was om middelman of mediator te wees tussen God en die volk. Die priester het met God gepraat en dan die boodskap […]
Lees meer
Jesus se somme is anders
In ons dae was daar nie iets soos Graad R nie. Selfs kleuterskole was nie so algemeen nie. Ons het geëet, gespeel, geëet, gespeel en geslaap. Daarom was die meeste van ons erg tranerig toe ons in die klaskamers, wat soos ’n hok vir ons gevoel het, ingedruk word. Alles was vreemd. Die banke was […]
Lees meer
Branders van vrese laat vrede verdwyn
My seun neem deel aan ’n 10 kilometer swembyeenkoms in ’n dam naby Worcester. Vir die eerste keer is ek die voerder – dis nou die persoon wat daar op ‘n bootjie diep oor die rand moet leun en met ’n lang paal vir hom water, piesangs of een of ander energiestafie moet aangee. Toe […]
Lees meer
Jesus maak die handrem los
Jesus het almal wat Hom aangeneem het as hulle Verlosser, vrygemaak van die gevolg van sonde. Hy het die boeie waarmee die sonde ons gevange gehou het, losgemaak. Maar dit lyk tog of ons bietjie sukkel met dié vryheid. Dit lyk vir my mense wil eerder duidelike bane hê wat die pad van die lewe […]
Lees meer
’n Slaaf wat vrygekoop is
Hier is ‘n video wat baie goed aansluit by vandag se stuk: https://youtu.be/f8TkUMJtK5k Twyfel jy soms in wat jy glo? Wonder jy of jy op die regte track is? Is die ander ouens nie dalk reg nie? Sê nou maar net alles waarin jy glo is nie heeltemal in lyn nie! En dan wonder jy […]
Lees meer
In my plek tronk toe
By ’n mannegroep lewer die voorsitter ’n kragtige getuienis van hoe die Here sy besigheid seën. Hy was vroeër die jaar so opgewonde oor ’n baie groot kwotasie wat hy op ’n plaas afgegee het, maar alhoewel hy die goedkoopste was, kry hy toe nie die werk nie. Tog het dit nie sy spoed gebreek […]
Lees meer
Wie is aan die steel van jou?
Orals waar ek kom, voel dit vir my of daar iemand is wat besig is om iets te vat wat nie syne is nie. Toe ek nog in die besigheidswêreld was, het ek in ’n stadium agtergekom dat die gebruik van die skroefies aansienlik toegeneem het. Na ’n ondersoek kom ek agter dat een van […]
Lees meer