God se Woord in vandag se woorde

Argief


’n Senior om jou touwys te maak

My seun wou graag na skool ’n gap-jaar doen. Ek stem heelhartig saam, want ek het twee sulke jare na skool in die weermag gehad en dit het my eintlik baie goed gedoen. Ek het wel vir hom gesê dat hy nie op die bank gaan lê en die heeldag na skerms kyk nie. Hy […]

Lees meer

Oop en toe hol

Ek is nie gebou om te hardloop nie. Ek is eerder gebou vir liefde. Tog verstaan ek so-effe iets van ’n wedloop omdat ek al een keer die “Karoo to Coast”-bergfietsuitdaging gery het. Dit was my heel eerste resies op ’n fiets en soos dit maar gaan, het ons nie eintlik ’n fikswordprogram voor die […]

Lees meer

Tweeliterbottel in rugsak

Sommige mense kan mos eet wat hulle wil en dan bly hulle so maer soos my vinger. Ek aan die ander kant, kan net vir kos kyk, dan voel ek al hoe my middelrif uitrys. Dis ’n alewige gestoei om ontslae te raak van die ekstra vetjies wat so ongenooid, orals hul intrek in my […]

Lees meer

Cheer ander in die wedloop aan

Dis Vadersdag en ek is weer vroeg wakker. Ek gly sommerso deur my Facebook en sien ’n wonderlike post van ’n vriendin waar sy ’n ode aan haar pa bring. Ek haal ’n paar van die twintig punte aan: My Pa wat elke ete (drie maal op ’n dag) met ’n handevat en tafelgebed begin! […]

Lees meer

Wat kry jy vanaand by die prysuitdeling?

Ek wonder of Paulus geweet het wanneer hy doodgemaak gaan word. Ons weet nie presies wanneer en waar dit gebeur het nie. Wat ons wel weet, is dat dit in daardie tyd baie sleg gegaan het met die Christene. Die Christendom was verban en Christene is voor die voet doodgemaak. Dit blyk dat Paulus ongeveer […]

Lees meer

Sluit Aan