Nie ’n duim van koers af nie
Mense is skelm. Mense draai ander ’n rat voor die oë. Dis asof dit net erger raak by die dag. Selfs in die Bybelse tyd het dit al erg gegaan: 13Die klomp skelms gaan net woester en slegter word. Dit is ’n bose kringloop. Hulle lei ander op die verkeerde pad omdat die duiwel húlle […]
Lees meer