God se Woord in vandag se woorde

Argief


Die oorwinnaarskroon wag op die wat staande bly

In die ou antieke spele is die atlete wat eerste gekom het, met ’n wennerskroon beloon. Die kroon is uit lourierblare en takkies gemaak. Groot was die fees vir elke wenner na die tyd, maar die volgende môre was die blare en takkies verwelk en moes die ouens maar weer begin oefen vir die volgende […]

Lees meer

Een vir almal en almal vir een

Ek onthou nog vir Trompie en die Boksombende uit my kinderdae. Hulle was ’n tipiese bende wat saam kattekwaad aangevang het. As daar ’n klip op die dak val of die deurklokkie lui, maar as jy oopmaak is daar niemand, kan jy maar weet: die Boksombende is aan die gang. Op skool was ons ook […]

Lees meer

Hou vas jou hart – dis oorlog

Dit is oorlog. Ons moet dit weet. Ons moet weet dat die magte van die donker elke oomblik van die dag met alles in hulle probeer om ons wat dagmense is, mense wat agter die ware Lig aanstap, te probeer afrokkel. Dis ’n geveg. Hoekom dink jy sukkel jy so baie om net op die […]

Lees meer

Sluit Aan