God se Woord in vandag se woorde

Argief


Kom maar net so

Baie mense het ’n probleem met Ragab wat daar in Josua 1 die spioene van die volk gehelp het. En hier word sy weer as voorbeeld gebruik: 25Dink nou maar aan Ragab. Sy was mos daardie straatvrou van Jerigo. Was dit nie juis haar optrede – toe sy die spioene van Israel versorg en in […]

Lees meer

Nie hoe jy lyk nie, maar wat jy doen

Hare wat ’n fortuin kos, duur klere, goud en pêrels is nou nie juis iets wat Paulus se oog gevang het nie. Inteendeel – hy het nie gedink dat dit enige bydrae lewer tot ’n vrou se waarde nie. Hy het ook geglo dat dit beslis geen rede is waarom ’n vrou bewonder moet word […]

Lees meer

Goed doen

Ek sit en skryf hier op ’n pragtige plaas in Gobabis. Dis net na 3 vm. en ek is so wakker soos ’n akker. Dis seker gisteraand se vleis wat my so effe rondjaag. Hier eet hulle mos net vleis. Vir groente braai hulle ’n hoendertjie en vir slaai vark, maar laasgenoemde twee is nie […]

Lees meer

Sluit Aan