God se Woord in vandag se woorde

Argief


Werk as lig daar waar jy werk

Toe ek as jong man in Engeland was, was die Suid-Afrikaners hoog op aanvraag. As jy as Suid-Afrikaner aansoek gedoen het vir werk, was die kans baie goed dat jy dit sou kry. Want Suid-Afrikaners was hardwerkend. Hulle hande het vir niks verkeerd gestaan nie en hulle was nie bang om werk te doen waarvoor […]

Lees meer

Sosiale netwerke steel

Die sosiale netwerke is verslawend. Uit die aard van ons bediening moet ek gedurig seker maak dat al die plasings na die verskillende platforms op die sosiale netwerke deur is. Maar toe kom ek agter dat ek nie net kyk of al ons goed geland het nie. Ek snuffel sommer gou deur die nuusvoere om […]

Lees meer

Werk met respek

Dit is nou al ’n paar jaar wat ek uit die besigheidswêreld weg is. Daar was goeie tye, maar ook uitdagende tye wanneer die kontantvloei nie lekker wou loop nie. Ek het baie van besigheid geleer. Van voorsieners wat graag wou help, maar ook van debiteure wat jy moet gaan lek om jou eie geld […]

Lees meer

Sluit Aan