Doen waarvan God hou
Ek wonder of ons altyd verstaan wie Jesus regtig was. Jesus is die Seun van God. Jesus is die Uitdeler van die ewige lewe: 9Nadat Hy gewys het dat Hy aan God en net aan Hom gehoorsaam is en nooit iets doen waarvan God nie hou nie, kon Hy die ewige lewe uitdeel aan almal […]
Lees meer
Sonder kolle
Hoekom is dit so dat wanneer mens iets gratis kry, ons dit dikwels nie na waarde skat nie en dan daarmee mors. Amper soos met God se genade. Mense sal sommer sê: Ag wat, ek kan mos na die tyd net sê ek is jammer, dan is my sondes vergewe. Dis nie reg nie. Dis […]
Lees meer
Honde wat voor en agter loop
Ek is ’n prentjie-mens en sien teksverse soos filmpies voor my afspeel. Hoe lyk jou prentjie van die volgende vers? 24Party mense sondig so openlik dat hulle sondes hulle vooruitloop na die oordeel toe. By ander kom die sondes eers later aan die lig. (1983-vertaling) Die prentjie wat ek sien is in die eerste geval […]
Lees meer
Die stappe vir vrug dra
Om vrugte te dra, is nie ’n voorvereiste om ’n kind van God te word nie. Dit is wel ’n gevolg. Met ander woorde: As ek ’n kind van God is, word ek oorval met dankbaarheid vir alles wat Hy vir my gedoen het, dat ek nie anders kan as om vrugte te wil dra […]
Lees meer
Wat wil God vir jou hê
Die grootste uitdaging vir elkeen van ons, is om volgens die wil van God te lewe. As ons net dit kan regkry, sal dit met ons goed gaan. Ons het wysheid nodig. Elke dag word ons gekonfronteer met ’n hoop keuses en op ons eie maak ons dit nie. Daarom het ons die Heilige Gees […]
Lees meer