Jou anker
Ek is sommer in trane, want dit is vir my net ongelooflik om te sien hoe die Here in my lewe werk. Dit is verstommend hoe die Here my in my alledaagse stap deur die wêreld dinge laat ervaar, sodat ek Sy woord beter kan verstaan. Ek is in Australië saam met vier ander vriende […]
Lees meer