God se Woord in vandag se woorde

Argief


Almal is base. Hoe nou gemaak?

Efesiërs  6:1-9 Paulus het mooi vir die werknemers vertel hoe hulle as Christene hulle beste vir hulle werkgewers moet gee. Volgende in die tou is die base, of die mense wat vir ander in diens neem. Ek omskryf die term base, sodat jy kan besef dat jy ook ’n baas is. Sodra jy iemand betaal […]

Lees meer

Sluit Aan