Wolf in skaapsklere
Ons praat baie min van die duiwel. Baie is bang vir die duiwel. Baie is so bang dat hulle nie eers oor hom wil praat nie. As iemand iets van hom sê, vat hulle gou hulle goedjies en staan op ’n ander plek. Ander sê weer dat jy nie oor die duiwel moet praat nie, […]
Lees meer