Steek gereeld hand op
Wanneer die jaar draai, die ou ene op sy rug lê en die nuwe een op die horison aan die opkom is, is dit tyd dat ’n mens gedwing word om so bietjie na binne te kyk. Ons moet kyk waar ons is en hoe ons daar uitgekom het. Ons moet kyk wat is verkeerd […]
Lees meer
Dink mooi oor God se Woord
Mense vra dikwels vir my om die stukke wat ons uitstuur te verkort. Dan vra ek: “Hoekom?” “Dit neem te veel tyd om dit deur te lees.” Dan vra ek hoe lank neem dit vir jou om dit deur te lees? “Seker so vyf minute.” “Is dit al tyd wat jy vir God het in […]
Lees meer
Maak vol die petrol
Ons liggame het elke dag kos nodig om te oorleef. As ons nie ons liggaam petrol gee nie, gaan ons een of ander tyd staan en omval. Ons spandeer ’n groot gedeelte van ons dag om ons liggame aan die gang te hou. Ons spandeer gemiddeld meer as ’n uur om te eet. Nou praat […]
Lees meer