Wat jy doen, spreek so hard, ek kan nie eers hoor wat jy sê nie
Ek het my dae in die markplein verskriklik baie geniet en dit was vir my lekker om ander mense en hul bedienings te help. Nie dat dit vandag enigsins verander het nie. Elkeen van ons het mos ’n verantwoordelikheid om ander te seën en van ons seëninge aan te pass. Wat wel vir my verander […]
Lees meer