God se Woord in vandag se woorde

Argief


Drank

Paulus neem Titus se hand en rus hom met ’n paar stukke gereedskap toe om nuwe gemeentes te gaan plant. Een van die belangrikste elemente is om leiers te kry om saam te trek aan die kerk-wa. Daarom teken Paulus ’n prentjie van hoe die mense moet lyk. Eintlik is dit ’n prentjie van ons […]

Lees meer

Soos die remme van ’n bus

Efesiërs  5:6-18 Ek het as student vir Interkaap bus gery. Dis was vir my baie lekker en die R50 wat ek per dag verdien het, was vir daardie tyd ’n groot salaris. Een ding waarop die eienaar, Oom Johan Ferreira, baie ernstig was, was veiligheid. Die busse was groot en vinnig en ’n klein foutjie […]

Lees meer

Té veel

                                                                                                              […]

Lees meer

Sluit Aan