Wees ’n saamtrekker
Die woord dwarstrekker kom uit die ossewaens se tyd. As een van die beeste nie saam met die span wil trek nie en sy eie ding die heeltyd doen, word hy onmiddellik beslaan met die naam dwarstrekker. Die kans dat hy sy pos in die span sal behou, is nie goed nie. Hy word vir […]
Lees meer