Modder op die bril
Dis moeilik om in die wêreld te wees en nie te doen soos die wêreld nie. Ons moet tog werk om aan die lewe te bly. Ons moet tog ’n dak oor ons kop hê om ons te beskerm. Ons moet tog op ’n manier by die werk kom. Daar is niks daarmee verkeerd nie […]
Lees meer