Die hemel trek en stoot nou al
Johannes slaan die spyker in met sy woorde oor die ewige lewe, en ons stap agter hom aan. My seun het die voorreg gehad om deel te neem aan die Ysterman-wêreldkampioenskap in Kona, Hawaii. Dit was ’n groot eer om sy land te verteenwoordig in sy ouderdomsgroep. Hy het hard geoefen. Twee sessies per dag […]
Lees meer