Ware waardige gedrag
Dis nogal vir my snaaks dat Die Boodskap-vertaling die vers nie klaar vertaal nie. Daar kom nog ’n eienskap wat ons Christene moet uitleef, by: 7In alles moet jy self vir hulle ‘n voorbeeld stel van goeie werk, suiwerheid in die leer, waardigheid in gedrag … (1983-vertaling) Die “waardigheid in gedrag” is nie maklik om […]
Lees meer